Pianis Rocco de Villiers tree by NG Kerk Kempton Park op

Die bekende pianis Rocco de Villiers tree op 25 Augustus by die NG Gemeente Kempton Park op as deel van die kerk se 75ste bestaansjaar-feesvieringe.

Sy konsert begin om 11vm by die kerk in Kemptonweg.

Kaartjies kos R100 volwassenes en R50 kinders onder 12 jaar.

Kaartjies is beskikbaar by Riana by 083 283 4578 (9vm tot 4nm) of by Adri by 084 299 1635 (4nm tot 8nm).

Exit mobile version