Joshua na die Reën tree by Kempton-Kruin op

Joshua na die Reën tree op 19 Oktober om 7nm by die NG Kerk Kempton-Kruin op.

Kaartjies is beskikbaar by die kerkkantoor (011 391 1343) of per e-pos by kinders@kruin-kerk.co.za of admin@kruin-kerk.co.za.

Die koste is R150 volwassenes, R100 hoërskoolkinders en R70 laerskoolkinders.

Vetkoek met maalvleis sal vanaf 5.30nm in die kerksaal te koop wees teen R30.

Kinders wat nie die optrede wil bywoon nie, kan vermaak onder goeie toesig kom geniet teen R30, wat kos en koeldrank insluit.

Back to top button