Gebedseminaar by kerk in Van Riebeeckpark

‘n Gebedseminaar word van 19-22 Februarie by die EG Kerk Kemptonpark aangebied.

Almal is welkom om die seminaar, onder leiding van dr Francois Carr, by te woon.

Dit vind plaas by die kerk op die hoek van Drakensberg- en Tafelkopkopstrate in Van Riebeeckpark.

Die seminaar duur Sondagaand van 6nm tot 7nm en die ander aande van 7nm tot 8nm.

Skakel Marike Oliver by 084-405-3804 vir meer besonderhede.

Exit mobile version