Dewald Gouws tree by Kempton Krag op

DEWALD Gouws en sy orkes tree op 27 Oktober by die NG Kerk Kempton Krag op.

Die vertoning begin om 6.30nm vir 7nm by die kerk op die hoek van Addax- en Birchstrate in Cresslawn.

Kaartjies kos R100 elk en is beskikbaar by Tina by 082 359 5608.

Verversings sal vanaf 5.30nm te koop wees.

Back to top button