Coenie de Villiers hou konsert by Kairosteater

Coenie de Villiers is die gaskunstenaar by die Kairosteater se konsert op 15 November om 7nm vir 7.30nm die Kairosteater by die NG Gemeente Kempton-Hoogland.

Kaartjies kos R130 onder by die tafels en R100 (volwassenes) en R80 (skoolkinders) op die galery.

Teatergangers kan hulle eie kosmandjies pak. Skakel Annatjie Krige by 082 454 3520 vir besprekings.

Exit mobile version