Bybelskool behandel Hebreërs

DIE eerste lesings in die nuwe jaar van Birchleigh Bybelskool vind plaas op 2, 9 en 16 Februarie.

Prof Gert Steyn, verbonde aan die Universiteit van Pretoria, bied die drie lesings aan. Die onderwerp is die boek Hebreërs.

Dit vind plaas by die NG Gemeente Birchleigh van 7nm tot 8.30nm. Daar is veilige parkering en toegang is gratis. Almal is welkom.

Skakel Hemie de Lange by 083-236-7138.

Exit mobile version