Bok van Blerk tree op 28 September om 7nm in die Kaleideo-ouditorium in Fiskaalstraat op.
Die konsert is ten bate van die Gereformeerde Kerk Mooifontein se moederskamerprojek.
Kaartjies kos R120 en R150 en is beskikbaar by www.ticketpros.co.za. Skakel 072 152 0310.