Boeremusiekfees by Jeugland gehou

‘n Boeremusiekfees word vanaf 10vm tot 10nm by Hoërskool Jeugland aangebied.

Braaigeriewe sal beskikbaar wees en eie piekniekmandjies is welkom.

Boeresport word van 1nm tot 4nm aangebied, waarna ‘n dans van 5nm tot 10nm gehou word.

Toegang is R50 volwassenes, R10 hoërskoolkinders, R5 laerskoolkinders en voorskoolse kinders is gratis.

Back to top button