Boeremusiekfees by Diamant4 Landgoed

Diamant4 bied ‘n boeremusiekfees aan by Diamant4 Landgoed, Muldersdrift op 30 September vanaf 10vm tot middernag.

Eie verversings welkom, maar kos en drank is ook te koop.

Kaartjies kos R75 ‘n persoon. Verskeie boeremusiekorkeste tree op.

Skakel Theo by 083-645-3931.

Exit mobile version