Boeremusiekfees by Diamant4 Landgoed

Diamant4 bied op 5 Augustus ‘n groot boeremusiekfees aan by die Diamant4 Landgoed, Muldersdrift.

Verrigtinge begin om 10vm en eindig om middernag.

Eie verversings is welkom, maar kos en drank is ook te koop. Kaartjies kos R75 ‘n persoon.

Verskeie boeremusiekorkeste tree op.

Vir meer inligting, Skakel Theo by 083 645 3931.

Exit mobile version