Boeremusiekfees by Hoërskool Birchleigh

‘n Nasionale legendes-boeremusiekfees word op 8 Oktober deur die Boeremusiekgilde van SA by Hoërskool Birchleigh gehou.

Die fees, met musiek uit die boonste rakke, begin om 9vm en duur tot laataand.

Daar is stalletjies beskikbaar en diegene wat nog belangstel kan Wessel by 082-456-2853 of Ronelle by 082-804-6991 skakel.

Bring jou eie eet- en drinkgoed saam. Daar sal iets te koop ook aangebied word.

Back to top button