Boeremusiekfees by Diamant4 Landgoed

DIAMANT4 bied ‘n groot boeremusiekfees aan by die Diamant4 Landgoed in Muldersdrift op 4 Februarie vanaf 10vm tot middernag.

Eie verversings is welkom, maar kos en drank is ook te koop.

Kaartjies kos R75 ‘n persoon en verskeie boeremusiekorkeste tree op.

Skakel Theo van Wyk by 083-645-3931.

Back to top button