Birchleigh hou weer markdag

DIE tweede markdag van die Birchleigh-gemeenskap vind plaas op 2 Desember van 8vm tot 4nm op die ou korfbalbane op die hoek van Essenwood- en Cloetestrate.

Die mark word eerste Saterdag van die maand aangebied.

Mense wat stalletjies wil bespreek kan Belinda skakel by 079 904 0131.

Back to top button