Schools

Laerskool Impala leerders vier Moedersdag

Wat beteken jou ma vir jou, en hoe het sy jou geïnspireer?

Wat beteken jou ma vir jou, en hoe het sy jou geïnspireer?

Catie Medina-Garay: Ek is baie lief vir my ma want sy is altyd daar vir my as ek haar nodig het. Sy wys my altyd die regte pad en help my om nader aan die Here te kom.
Dylan Marais: My ma is die beste want sy gee my altyd drukkies as ek dit nodig het. Sy ondersteun my met alles wat ek doen.
Wian le Uys: Ek is lief vir my ma want sy is altyd daar vir my. Sy help my met my leerwerk. Sy is a spieëlbeeld vir my. As ek aan haar dink, voel ek sommer baie gelukkig.
Layla van der Westhuizen: Ek is baie lief vir my ma want sy inspireer my om goed te doen in alles en sy motiveer my om te doen wat my hart sê ek moet doen.

Back to top button