NewsSport

Laerskool Impala is by die Ekurhuleni Sports, Arts and Culture Awards 2022 vereer

Die geleentheid het 17 Februarie by East Rand School of Arts plaasgevind.

Laerskool Impala was by die Ekurhuleni Sports, Arts and Culture Awards 2022 vereer.

LEES ASOOK: Laerskool Impala hou prysuitdeling

Die geleentheid het op 17 Februarie by East Rand School of Arts plaasgevind.

Bernard Minnaar (eerste plek laerskool kultuurseun van die jaar), Willem Jacobs (skoolhoof), Lisa Minnaar (tweede plek laerskool kultuurdogter van die jaar) en Desiree Oosthuizen (departementshoof grondslagfase, tweede plek vir Laerskool Impala vir laerskoolkultuurskool van die jaar).

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.
Back to top button