Kerssangdiens by NG Gemeente Birchleigh
‘n Kerssangdiens word op 11 November by die NG Gemeente Birchleigh aangebied.
Die panfluitspeler Ryan Walt, sanger en akteur Steven Sterling en die Oos-Randse Mannekoor tree op.
Die diens begin om 9vm by die kerk in Olienhoutlaan en toegang is gratis.
Vir meer besonderhede, skakel 011 391 2498of 082 744 1119.