Seminaar oor kalmte in die malle gejaag

Die NHN hou op 1 September ‘n seminaar met die tema, “Kalmte in die malle gejaag, oftewel, leef bewustelik in die hede”.

Dit vind plaas by die MBA-konferensiesentrum in Midrand en word deur Johannes de Villiers aangebied aan die hand van sy boek, “Kalmte in die Malle Gejaag”.

Die koste, wat verversings, middag- en aandete en veilige parkering insluit, is R280 vir NHN-lede en R300 vir nie-lede.

Lede van die publiek is welkom.

Om te bespreek, kontak Corlia Reitmann by corliareitmann@telkomsa.net of skakel haar by 072-726- 3899.

Back to top button