Die o-11 nebalspan van Laerskool Edleen was die RMS wenners. Voor: Cassidy Bosman, Jadyn de Gouveia en Mikayla Botha. Agter: Mechayla Benade, Angelique Muller, Johanni Lombard (afrigter), Rachel Strauss en Dominique du Preez.
Laerskool Edleen se netbalspanne wat die RMS toernooi gewen het.
Laerskool Edleen se o-9 netbalspan het die RMS-Reeks gewen. Voor: Tshiamo Mahlangu, Karla Prinsloo, Nonhle Xaba, Sade Makhanda en Keabetswe Motloung. Agter: Carlynn Burricks, Xiluva Sithole, Leone Prinsloo (afrigter), Jessica Zaverdinos en Kaydee Bonthuys.
Laerskool Edleen se o-10 netbalspan was die wenners van die RMS-reeks. Voor: Payten Edwards, Megan van Aardt, Anika Hoffman en Micheala Heath. Agter: Nadeen Erwee, Mieke Pienaar, Stephanie Geldenhuys (afrigter) en Melissa Labuschagne.
Die o-12 netbalspan van Laerskool Edleen het die RMS-reeks gewen. Voor: Bronwyn van Aardt, Linke Terblanche, M Geldenhuys (afrigter), Daniella de Gouveia en Kara de la Port. Agter: Asipe Mkhize, Sune Greeff, Rachel Serfontein, Joelize Bekker en Bianca Potgieter.