Boeremusiekgilde hou Valentynsdans in Birchleigh

‘n Valentynsdans word vanaf 6nm deur die Witwatersrandtak van die Boeremusiekgilde by HoĆ«rskool Birchleigh gehou.

Gaste is welkom om hul eie kosmandjies en drinkgoed saam te bring. Daar sal vure beskikbaar wees. Pap en sous word gratis verskaf.

Kaartjies kos R40 vir lede en R60 vir nie-lede. Kinders is verniet.

Kaartjies is beskikbaar by Ilze by 072 610 4913 of Adriaan by 082 411 9983.

Back to top button