Pretdag by Allenpark Rolbalklub

ALLENPARK Rolbalklub hou op 18 Februarie ‘n familiedag vanaf 9vm vir 9.30vm.

Almal is welkom om in die pret te kom deel.

Bring jou eie piekniekmandjie, drinkgoed en vleis om te braai. Daar sal vure beskikbaar wees.

Vir meer besonderhede, skakel Tom Bentley by 082-899-9643 na 5nm.

Back to top button