School sportSport

Impie atlete doen goed

Twee Impies was onder die finaliste.

Twee van Laerskool Impala se atlete het meegeding om die titel van laerskoolatleet van die jaar 2018 by die jaarlikse Gauteng-sporttoekennings.

Hulle was Declan Nel en Andrea Jansen van Vuuren, wat tans ‘n leerder by HoĆ«rskool Kempton Park is.

Declan het weggestap met die titel as laerskool seunsatleet vir 2018.

Die toekenningsaand was op 6 Maart by Birchwood Hotel in Boksburg gehou.

Declan Nel saam met sy trotse ouers, Quintin en Zelda Nel, nadat hy as die beste laerskool seunsatleet vir 2018 aangewys is.

Back to top button