EntertainmentLifestyle

Ermelo-dansers van die Adèle Grey Dansskool wen medaljes tydens kampioenskap

Dit is die enigste amptelike nasionale kompetisie vir uitvoerende kunste en sluit drama, dans, sang, instrumentaal en modelwerk in.

Dansers van Adèle Grey Dansskool het vanaf 31 Maart tot 8 April aan die “The South African Championships of Performing Arts” (Sacopa) deelgeneem.

Dit is die enigste amptelike nasionale kompetisie vir uitvoerende kunste en sluit drama, dans, sang, instrumentaal en modelwerk in.

Daar is ten minste drie beoordelaars in elke afdeling en slegs een goue, een silwer- en een bronsmedalje word per afdeling toegeken.

Die uitslae is:

Groot dansgroep:

Garlands – Annika de Villiers, Janneke de Villiers, Berné Wentzel, Marzé Wentzel, Kristen Lloyd, Anzé Mentz, Bianca Botha, Janika Minnaar, Prajna Bhika, Lianie Jansen van Vuuren en Verna Lee Marsh (goud: 11 tot 12 jaar-afdeling).

Set Fire to the Rain:

Kristen Lloyd, Janneke de Villiers, Anzé Mentz, Bianca Botha, Janika Minnaar, Prajna Bhika, Lianie Jansen van Vuuren, Verna Lee Marsh, Marzé Wentzel, Crizaan Thomas en Chané Vermaak (goud: jazz 13 tot 15 jaar-afdeling).

You raise me up:

Annika de Villiers, Janneke de Villiers, Berné Wentzel, Marzé Wentzel, Anzé Mentz, Bianca Botha, Janika Minnaar, Prajna Bhika, Lianie Jansen van Vuuren, Verna Lee Marsh, Crizaan Thomas en Chané Vermaak (goud: liriese 11 tot 12 jaar-afdeling).

Duette:

Classical Two:

Janneke de Villiers en Verna Lee Marsh (goud).

Kristen Lloyd het drie goue medaljes in die solo-afdeling ontvang, onderskeidelik vir ‘n solo in ballet en twee musiekitems.

Me. Theunie Heyns van EHS se musieksentrum was die afrigter.

Jazz Poms:

Janneke de Villiers, Marzé Wentzel, Anzé Mentz, Bianca Botha, Janika Minnaar, Prajna Bhika, Lianie Jansen van Vuuren, Verna Lee Marsh, Crizaan Thomas en Chané Vermaak (silwer: ope 13 tot 15 jaar-afdeling).

Jazz Trio:

Verna Lee Marsh, Crizaan Thomas en Anzé Mentz (silwer). In dié afdeling is geen goue of bronsmedaljes toegeken nie.

Klein groep:

WHO Cares:

Janika Minnaar, Lianie Jansen van Vuuren, Bianca Botha en Chané Vermaak (silwer: 13 tot 15-jaar afdeling).
Chandelier – Janneke de Villiers en Verna Lee Marsh (silwer: liriese 11 tot 12-jaar afdeling).

Ballet Sailors:

Berné Wentzel en Annika de Villiers (brons).

Slow me Down:

Berné en Marzé Wentzel (brons).

Garlands, Set fire to the rain en Jazz Poms was deel van die “showcase” waarin die beste dansers van die week opgetree het.

You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button