Laerskool Breyten wen R 100 000

Laerskool Breyten het die halfeindstryd met 12 -7 gewen en in die eindstryd teen Laerskool CR Swart gelykop 19 elk geëindig.

Laerskool Breyten het op 30 November 2017 in die eindrondes van die Intercalated Schools Sport League op Witrivier by die Rob Ferreira sportterreine deelgeneem.

Daar is in drie sportsoorte kragte gemeet naamlik rugby 7’s, netbal en sokker.

Laerskool Breyten het die halfeindstryd met 12 -7 gewen en in die eindstryd teen Laerskool CR Swart gelykop 19 elk geëindig.

Breyten het vanjaar 27 provinsiale spelers in rugby, atletiek, landloop en jukskei opgelewer, en ook as Gert Sibande wenners in netbal en skaak uit die stryd getree.

Philasande Ntshapela is as die man van die reeks aangewys en het R2 500 ontvang.

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.

Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder

”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.

Exit mobile version