EntertainmentLifestyle

Groot pret by Tolderia

Die lugvertoning deur die Pitts Specials het toeskouers na hul asems laat snak

 

Besoekers aan die Tolderia-pretdag wat Saterdag deur die Hervormde Kerke aangebied is. het waarde vir hul geld gekry.
Daar is voorsiening gemaak vir dag- en naweekbesoekers en almal wat met die die Hoëvelder gepraat het, het die organiseerders se lof besing.
Swemmers, stappers, drawwers, hengelaars, fietsryers en 4×4-entoesiaste het die geleentheid gekry om hul sportsoort te beoefen.
Daar was ook baie pret op die water en die mense het besig gebly.
Die lugvertoning deur die Pitts Specials het toeskouers na hul asems laat snak.
Andrew Roos en MD Greyling het gesorg vir lekker luistermusiek.

 

IMG_2 IMG_3

IMG_1..

 

IMG_4

 

 

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Highvelder News in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button