Suid-Afrikaanse Kampioenskap
-
Tyrone Berning ontvang distriksprys vir beste baan- en veldatleet vir laerskoolseuns
Tyrone het in 2019, as leerder van Laerskool JJ van der Merwe, ’n eersteplek in hoogspring by die Suid-Afrikaanse Kampioenskap…
-
Ermelo Stoeiklub staan uit by die Suid-Afrikaanse Stoei Federasie kampioenskap in Kaapstad
Ermelo se drie stoeiers het in die top 3 van hulle onderskeie afdelings geëindig.
-
Ermelo stoeiers wys hul staal
Marno Botha het ’n goue medalje in die President Junior (0/20) Vrystyl-afdeling verower.
-
Ermelo Hoërskool se skuts presteer by die Suid-Afrikaanse skiet kampioenskap in New Castle
Mpumalanga het as provinsie in die sporter-, sowel as die veerklas, in die tweede plek geëindig.
-
Hoof van Carolina Akademiese Skool verruil Carolina vir die Kaap na 31 jaar in onderwys
“As afrigter is die hoogtepunt al die atlete wat ek voorberei het om by die Suid-Afrikaanse kampioenskap te gaan deelneem.”
-
Ermelo gimnaste berei voor vir proewe
Tydens hierdie proewe word die span gekies wat Mpumalanga by die Suid-Afrikaanse Kampioenskap sal verteenwoordig.
-
Twee potbalspelers van Ermelo pak Chinese 8-balliga op Secunda aan
Charles lê tans gelyk met Jacobus le Roux van Panda’s van Secunda in die tweede plek.






