Ligbron Akademie vir Tegnologie
-
Ligbron wys karakter teen Pietersburg in Noordvaalbeker-stryd
Die Blou Masjien het karakter getoon toe hulle Pietersburg in die Virseker Noordvaalbeker-wedstryde op hul tuisveld ontvang het.
-
GALERY – Borrels bring glimlagte tydens Ligbron se Hemelvaartviering
Leerders van Ligbron Akademie vir Tegnologie het tydens pouse borrels geblaas ter viering van Hemelvaart.
-
Ligbron hou interhuisredenaarskompetisie voor ATKV-ronde
Ligbron het onlangs hul interhuisredenaarskompetisie aangebied as voorbereiding vir vanjaar se landswye ATKV-redenaarskompetisie.
-
GALERY – Kinders leer balanseer en bou selfvertroue op twee wiele
Laerskool JJ-leerders het by Ligbron Akademie vir Tegnologie, tydens ’n fietsry-opedag, balans, selfvertroue en pret op twee wiele ontdek.
-
Fietsry-opedag op Ermelo bou kinders se selfvertroue
Laerskool JJ van der Merwe se leerders het vanoggend basiese fietsryvaardighede by Ligbron Akademie vir Tegnologie geoefen.
-
Ligbron wys hul staal by Dup van Rensburg-atletiekbyeenkoms in Ermelo
Ligbron Akademie vir Tegnologie het die Dup van Rensburg-atletiekbyeenkoms in Ermelo met gemak gewen en verskeie individuele toekennings ingepalm.
-
GALERY – Ligbron matriekleerders geniet matriekafskeid
Ligbron se matriekgroep van 2025 het finaal afskeid geneem. Die matriekafskeid het by Smitsfield plaasgevind.
-
Ligbron Akademie vir Tegnologie wys nuwe leiers aan
Ontmoet die graad 11-leerders van Ligbron Akademie vir Tegnologie wat die leisels by die huidig graadtwaalfs sal oorneem.
-
GALLERY – Mnr en Mej Liggie 2025 tydens glans geleentheid aangekondig
Foto’s: © Wayne van der Walt (Alle regte voorbehou)
-
Ouers kritiseer afwesigheid van noodhulp by sportgeleentheid toe Liggie-leerder by Witbank High ‘ineenstort’
’n Leerling van Ligbron Akademie is tydens ’n landloop-byeenkoms by Witbank High School na die hospitaal vervoer weens dihidrasie.
-
Ligbron-leerders pak 2025 se Have a Heart-uitdaging aan
Die skool nooi ook die gemeenskap om ook by die inisiatief betrokke te raak. Die skenkings kan by Ligbron se…
-
Ligbron landsdiensleerders op pad na nasionale kamp
Ses Ligbron-leerders is na afloop van die kamp gerkies om die nasionale kamp later vanjaar by te woon, met een…











