Die kampeerders het behalwe vir ’n ligte bui reën die eerste aand, ’n warm en sonnige naweek geniet.
Die vroue het die middag die kans gevat om te gaan swem, maar het mekaar met klere en al in…