GALERY – Liggies en Erries sê mekaar die stryd aan

Ondanks die reën, wind en koue het die spelers kookwater hokkie opgelewer, en hulle is toegejuig deur luidrugtige ondersteuners.

Spelers van Ligbron en EHS ding mee om die bal. Foto | Wayne van der Walt

Foto’s | © Wayne van der Walt (Alle regte voorbehou)

You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version