EHS-wintersportspanne vaar uitstekend teen Pionier

Die o. 15A- en KS Clothing se eerstedogtershokkiespan eindig beide as ligawenners.

Hoërskool Ermelo se wintersportspanne het op 29 Mei teen Hoërskool Pionier te staan gekom.

Die netbalwedstryde was vriendskaplik.

Die Erries het die volgende tellings behaal. (EHS se telling eerste):

Die dogters speel uitstaande hokkie in hul ligawedstryde. Die tellings is soos volg. (EHS se telling eerste):

EHS se rugbyspanne neem die voortou teen Pionier in die ligawedstryde en wen ook al hul wedstryde.

Die tellings is soos volg. (EHS se telling eerste):

Exit mobile version