Local sport

EHS B-rugbyspan wen Mpumalanga-toernooi

Die o. 16B-span is as die Mpumalanga-wenners aangewys.

Hoërskool Ermelo se B-rugbyspanne het op 1 Junie in die eindstryd van die Mpumalanga-toernooi meegeding.

Die spanne se uitslae was:
• O. 15B-span verloor 19-21 teen Rob Ferreira
• O. 16B-span wen 24-22 teen HTS Witbank
• Derde span verloor 12-21 teen HTS Witbank.

Die o. 16B-span is as die Mpumalanga-wenners aangewys en die o. 15B- en derde span is beide Mpumalanga-naaswenners.

Related Articles

Back to top button