Ligbron vaar uitstekend in Noordvaal-plaatafdeling

Jaco van Wyk, Janco Claassen, Neo Zwane, Bandile Thanjekwayo en Thami

Ligbron se rugbyspanne het verlede Saterdag goed in hul kragmeting teen Hoërskool Montana in die plaatafdeling van die Noordvaalrugbykompetisie gevaar.

Die eerste span se wedstryd was spanningsvol, maar Ligbron kon daarin slaag om die wedstryd met 31-26 te beklink.

Jaco van Wyk, Janco Claassen, Neo Zwane, Bandile Thanjekwayo en Thami

Sien al die foto’s: HIER

Lamula het gesorg vir aanskoulike drieë. Renier van Staden het drie hiervan verdoel.

Oor die algemeen het die Liggies, wat die voordeel van hul tuisveld gehad het, vir goeie rugby gesorg en uitstekende uitslae opgelewer.

Die uitslae (Ligbron se telling eerste):

Exit mobile version