Ermelo gimnaste ryg die medaljes in

Dertien Ermelo-gimnaste neem deel aan die North Zone Gymnastics Festival in Centurion. Hulle het uitstekend presteer.

’n Groep van 13 plaaslike gimnaste het op 2 en 3 Junie aan die North Zone Gymnastics Festival in Centurion deelgeneem.

Die gimnaste het elkeen in vier apparate meegeding.

Na afloop van die kompetisie het hulle medaljes volgens die gemiddeld wat hulle vir hul vier kategorieë behaal het, verwerf.

Agter: Danika Scott, Marizelle Burger en Teresa Pace. Middel: Sinakho Phakathi, Danike van der Meulen, Kyna Boyder, Anezka Barnard en Miané Kearney. Voor: Lian Scott en Stewart Boyder. Tajana Pienaar, Gabriella van der Westhuizen en Christiaan Jansen van Rensburg was afwesig toe die foto geneem is.

Die volgende gimnaste het puik prestasies gelewer:

Vlak een:

Vlak twee:

Vlak drie:

Exit mobile version