Local sport

Ermelo-atlete neem aan Goldi 4-in-1 deel op Standerton

Elize Botha het op 25 Maart die klub in Mbombela gaan verteenwoordig en aan die Nelspruit Marathonklub se Fast Race 3-in-1 Marathon deelgeneem. Sy neem aan die 21,1 km-wedloop deel en voltooi dit in ’n tyd van 2:14.

Die Ermelo Athletic Club het onlangs goeie welslae behaal tydens die Goldi 4-in-1 Marathon op Standerton:

  • Mandy van der Merwe (42,2 km) – 4:33 (persoonlike beste en kwalifiseer vir die Comrades Marathon)
  • Herman Mulder (42,2 km) – 4:14 (persoonlike beste)
  • John de Beer (42,2 km) – 4:12 (persoonlike beste)
  • Kobus Swart (42,2 km) – 4:38
  • Marieta Ziervogel (21,1 km) – 1:56 (persoonlike beste)
  • Nico Weweje (21,1 km) – 1:52
  • Cicile Erasmus (10 km) – 1:01
  • Andries Koekemoer (10 km) – 1:31
  • Annaline Weweje (10 km) – 1:26
  • Lionel Putter (10 km) – 1:15.

Elize Botha het op 25 Maart die klub in Mbombela gaan verteenwoordig en aan die Nelspruit Marathonklub se Fast Race 3-in-1 Marathon deelgeneem. Sy neem aan die 21,1 km-wedloop deel en voltooi dit in ’n tyd van 2:14.

Elize Botha met haar medalje. Foto | Verskaf

Related Articles

Back to top button