PC Racing-seuns la’t wiel

In die 85cc Junior-klas het Trompie van den Heever tweede plek ingeneem, WP Human was derde en Paulus van Niekerk vierde.

Die seuns van PC Racing het onlangs aan die vyfde ronde van die Farm Jam deelgeneem, waarna Stiaan van den Heever en Willem Jacobsz as kampioene gekroon is.

Stiaan het die 85cc Pro-afdeling gewen en Willem die 85cc Junior-afdeling.

Willem Jacobsz het die 85cc Junior-afdeling gewen en Stiaan van den Heever het die 85cc Pro-afdeling gewen.

In die 85cc Junior-klas het Trompie van den Heever tweede plek ingeneem, WP Human was derde en Paulus van Niekerk vierde.

Lian van Niekerk het algeheel tweede in die 65cc-klas geëindig.

Lees die volledige berig in die Hoëvelder.

Exit mobile version