Local sportSport

Bethal Buffels gaffel Ermelo Brahmanne

Sizwe Baseko het ’n drie vir Ermelo aangeteken, wat Nickey Jansen van Rensburg verdoel het.

Die Ermelo Brahmane het op 11 Junie die span van Bethal Buffels op AJ Swanepoel Stadion die stryd aangesê.

Die manne van Ermelo moes die knie buig met ’n telling van 38-10.

Sizwe Baseko het ’n drie vir Ermelo aangeteken, wat Nickey Jansen van Rensburg verdoel het.

Jansen van Rensburg het ook gehelp om punte op die telbord te plaas met een strafskop.

Eddie Gluglu is as die voorspeler van die wedstryd aangewys en Siya Makabru was die agterspeler van die wedstryd.

Die span het al hul borge bedank wat hulle getrou ondersteun.

“Ons wil ook elkeen wat die wedstryd bygewoon het, vir hul ondersteuning bedank,” het mnr. Bennette Burger, die afrigter, gesê.

Related Articles

Back to top button