Local sportSport

Ermelo parkrun se organisserders nooi Ermeloërs om deel te neem aan weeklikse staproete

Die Kralinbergh Parkrun vind elke Saterdag plaas en dit is gratis vir die publiek om aan te sluit.

Die organiseerders van Ermelo se parkrun, nooi alle inwoners om aan dié  5km-roete deel te neem, wat gestap of gedraf kan word.

Die Kralinbergh Parkrun vind elke Saterdag plaas en dit is gratis vir die publiek om aan te sluit.

Ermeloërs wat nie die roete wil stap of draf nie, kan ook hul name opgee om as vrywillgers tydens die parkrun te werk.

Atlete moet registreer om ’n strepieskode te kry.

Deelnemers moet ’n gedrukte kopie van hul strepieskode saam na die parkrun neem, want hul tyd sal nie geregistreer word as hulle nie hul strepieskode by hulle het nie.

Lees die volledige berig met al die uitslae van die week se parkrun in die Hoëvelder.


Related Articles

Back to top button