Ermelo Rolbalklub bied mans enkels klubkampioenskap aan

Die uitspeelwedstryde het op 22 Junie plaasgevind en die halfeindronde en eindronde op 23 Junie.

Ermelo Rolbalklub se mans het tydens die mans enkels klubkampioenskap, vir die klubkampioentitel meegeding.

Die uitspeelwedstryde het op 22 Junie plaasgevind en die halfeindronde en eindronde op 23 Junie.

LEES OOK:  Joey Klopper is Ermelo Rolbalklub se Vroue Enkels-klub kampioen

You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version