Ermelo Rolbalklub se mans het tydens die mans enkels klubkampioenskap, vir die klubkampioentitel meegeding.
Die uitspeelwedstryde het op 22 Junie plaasgevind en die halfeindronde en eindronde op 23 Junie.
LEES OOK: Joey Klopper is Ermelo Rolbalklub se Vroue Enkels-klub kampioen
You can read the full story on our App. Download it here.