Sport

Camel’s Madness wen Rotariër-golfdag

“Die formaat van die dag was so gereël sodat dit meer gaan oor om die dag te geniet as die kompetisie self,” het mnr. Ralph Griffiths, voorsitter van die Rotaryklub gesê.

Ermelo Rotariërsklub het op 16 Mei hul jaarlikse golfdag aangebied.

Sowat 18 spanne het deelgeneem.

“Die formaat van die dag was so gereël, dat dit gegaan het om die dag te geniet, as die kompetisie self,” het mnr. Ralph Griffiths, voorsitter van die Rotariërsklub, gesê.

Elke speler van die span het afgeslaan, maar slegs die res van die span het van die beste dryf verder gespeel.

Mnr. Griffiths het tydens die prysuitdeling alle spanne vir hulle deelname bedank, asook Pan Solutions wat die dag as hoofborg ondersteun het.

Lees die volledige berig met al die uitslae in die Hoëvelder.

Related Articles

Back to top button