InternationalLocal sportSportSport

Suid Afrikaanse Wild en Jagtersvereniging bied skietdag aan

Die skietkompetisie sal by Vlakfonteinskietbaan op die Chrissiesmeerpad plaasvind.

Die Suid Afrikaanse Wild en Jagtersvereniging bied op Saterdag 11 Mei hul maandelikse skietdag aan.

Die skietkompetisie sal by Vlakfonteinskietbaan op die Chrissiesmeerpad plaasvind.

Inskrywings vind om 8vm plaas en die inligtingsessie om 8.45vm.

Inskrywingsfooie beloop R100 per lid en R150 vir nie-lede.

’n R50 fooi sal ook betaalbaar wees per rondte kleiduifskiet wat 15 kleie insluit.

SA Jagters skietreëls word tydens die skietdag toegepas en oog- en oorbeskerming moet gedra word.

Vir meer inligting skakel me. Elize Barnette by 079 620 0275.

Related Articles

Back to top button