GalleriesLocal sportSportSports galleries
[FOTO’s] Ermelo Pan Solution Warriors en Bethal Bears-krieketspanne sê mekaar die stryd aan op Ermelo
Ermelo het eerste die kolf opgeneem en die wedstryd met 54 lopies beklink.
![](https://images.caxton.co.za/wp-content/uploads/sites/93/2019/01/MG_9868-Copy.jpg)
Die wedstryd het 10vm afgeskop, met Bethal wat die loot gewen het en Ermelo ingestuur het om eerste die kolf op te neem.