Sport

[Foto’s]: Ermelo en Secunda se ringbalspanne meet kragte

Ermelo se mansspan buig die knieg vir Sasol

Sasol se mansspan het Ermelo se span op Woensdag, 21 Maart by die AJ Swanepoel Stadion se baan op Ermelo met 44 doele teenoor 22 doele geklop.

Die koue het dié twee spanne en hul ondersteuners nie afgeskrik nie en die wedstryd het voortgegaan, soos beplan.

Lees ook: Koue weer skrik nie korfbalspelers af nie

Ermelo se span was verdedigend, maar is in die steek gelaat deur die doele wat gemis is.

Die volgend wedstryde vind voorlopig op 14 April op Ermelo plaas.

 

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.

Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder

”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter

Related Articles

Back to top button