Sport

Rolbalspelers laat die houte rol

Volgens Gerda Swanepoel van die Ermelo-klub, is dit die die grootste dag wat nog op Ermelo aangebied is.

Altesaam 30 spanne, bestaande uit drie lede per span, het Saterdag aan die Golden Cloud Rolbaldag op Ermelo deelgeneem.

Volgens Gerda Swanepoel van die Ermelo-klub, is dit die die grootste dag wat nog op Ermelo aangebied is.

Lees ook : Ouma Rooi Rolbal goed op dreef

Die uitslae is in volgorde van een tot 30: Ama-kroko-kroko, Mercedes, Naked Chefs (G1), Bethal 1, Twee Latte en ’n Platte, Ou Manne, Wicky-Wacky, Ball Busters, Secunda 2, Tigers, Standerton 3, Balbarians, Beeskraal (G3) Right Price, Trip Troubadours, Secunda 1, Underdogs, Bethal 3, Standerton 1, Miskruiers, Groblersdal 2, Vrede, Goue Oues, Silly Sailors, Tassos, Ouma Rooi, Standerton 2, Secunda 3, Bethal 2 en Flintstones.

Elke speler het drie houte gerol en spelers het drie rondes, van 12 koppe elk, afgestuur.

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.

Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder

”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.

 

You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button