Sport

Ouma Rooi Rolbal goed op dreef

Die Ouma Rooi-rolbaltoernooi wat Dinsdag- en Donderdag-aande plaasvind, is goed op dreef.

Die Ouma Rooi-rolbaltoernooi wat Dinsdag- en Donderdag-aande plaasvind, is goed op dreef.

Die liga-uitslae vir Dinsdae is:

Tasso aan die voorpunt, EBM tweede, Balls of Fury derde, Underdogs vierde, Iveco vyfde, VDB in die sesde plek, M.O.T.H. sewende, Rothman Motors agtste, De Wit Motors negende, Vleissentraal ook negende, FAW 11de, Teletronic 12de, Value Africa 13de en Sentraal Eiendomme 14de.

Die Donderdagaand-uitslae is:

Die Flintstones aan die voortou met die Ball Busters tweede ,Ermelo Vleismark derde, Ouma Rooi vierde, Nashua Tegnies vyfde, Tandetrekkers sesde, Brakecore sewende, Majorsteel agtste, Ermelo Fire & Signs negende, Glassfit Cutters 10de, Tiger Milling 11de, Jokers 12de, Nashua Admin 13de en Bolt & Nut 14de.

Related Articles

Back to top button