Local sportSport

Twee Steyns seëvier op gholfbaan

Altesaam 49 spelers het ingeskryf en P. Brand en S. Zeelie was in die tweede plek.

K. Steyn en W. Steyn was die wenners van verlede Saterdag se ‘Windhoek Lager International Pairs’-klubkompetisie wat op Ermelo se gholfbaan plaasgevind het.

Altesaam 49 spelers het ingeskryf en P. Brand en S. Zeelie was in die tweede plek.

Lees ook: Bekerwenners sê mekaar die stryd aan op die Ermelo-gholfbaan

Die ligawedstryd teen Carolina het ook op Ermelo plaasgevind en Ermelo het Carolina 8 – 0 geklop.

Die bestuur het mnre. Tollie Schoeman en seuns vir die vervoer na en van Bronkhorstspruit bedank.

 

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.

Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder

”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.

 

Related Articles

Back to top button