Rugbyoefening vir die nuwe jaar het begin

Die rugbyklub nooi almal in die gemeenskap om by dié span aan te sluit.

Rugby-oefening vind elke Dinsdag en Donderdag om 5.30nm by die AJ Swanepoel Stadion plaas.

Die rugbyklub nooi almal in die gemeenskap om by dié span aan te sluit.

Vir meer inligting, skakel mnre. Pierre van Rooyen by 076 310 2305 of Jacques Strydom by 082 328 3410.

 

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.

Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder

”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.

Exit mobile version