Local sportSport

Gholfspelers geniet sonnige dag

Tollie Schoeman was eerste, E Wilken tweede, Eddie Daniel in die derde plek en Janice Swanepoel vierde.

Altesaam 40 gholfspelers het Saterdg se sonnige weer benut en ingeskryf vir die Medal Monthly Mug kompetisie op Ermelo se baan.

Tollie Schoeman was eerste, E Wilken tweede,  Eddie Daniel in die derde plek en Janice Swanepoel vierde.

Saterdag vind Ligbron Akademie vir Tegnologie  se gholdag plaas.

 

For free breaking and community news, visit our websites:

Ridge TimesStanderton Advertiser & Highvelder

Like our Facebook page and follow us on Twitter.

You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button