Local sportSport

52 gholfspelers neem deel aan E52 gholfspelersl-Shaddai Kerk se gholfdag

Saterdag vind die IPS-geldinsamelingsdag van die Ermelo Christian School plaas.

Altesaam  het ingeskryf vir die E52 gholfspelersl-Shaddai Kerk se gholfdag wat Saterdag op Ermelo plaasgevind het.

Die wenner was N. Kleynhans, tweede T. Seilbed, derde Japie van Wyk, vierde Patrick Thomo en vyfde S. Kemp.

David Mashinini was sesede en Zandro Kleynhans sewende.

Naaste aan die pen op die vierde putjie was Patrick Thomo en N. Kleynhans op die 14de.

Die langste dryfhoue is geslaan deur Neil Cliford op die tweede en Heinrich Potgieter op die 12de putjie.

Janice Swandepoel het die spesiale prys gewen.

Saterdag vind die IPS-geldinsamelingsdag van die Ermelo Christian School plaas.

 

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.

Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder

”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.

Related Articles

Back to top button