850 gimnaste uit verskillende streke het sake oor twee dae uitgespook.
Ermelo-gimnaste wat goue medaljes by die Noordelike Streekskampioenskap verower het, is (voor) Chloë Verfaillie, Marissa Prinsloo, Lené Odendaal en Desiré Thirion met Luan Janse van Rensburg en Regardt Schoonraad agter. Afwesig: Leon Maritz.
32 gimnaste van Ermelo Gimnastiekklub het Mpumalanga by die Noordelike Streekskampioenskap verteenwoordig.
850 gimnaste uit verskillende streke het sake oor twee dae uitgespook.
Ermeloërs spog met agt goue medaljes wat hulle tydens die kampioenskap verwerf het.