Local sportSport

Ermelo-stoeiers ryg medaljes in

Ermelo Stoeiklub het onlangs aan die MSV-Kampioenskap op Middelburg deelgeneem en met talle medaljes weggestap. Die Pumatjies het ook hul beste voet voorgesit en het met die tweede plek weggestap in die geesbekerkompetisie.

Die Pumatjies het ook hul beste voet voorgesit en het met die tweede plek weggestap in die geesbekerkompetisie.
Ermelo se medaljewenners is (voor) De Wet Luus (goud enkelmassa), Pieter van Aardt (silwer) en Roelof Smit (silwer). Agter staan Andre Robertson (brons), Lian van der Bank (silwer), Jonathan van der Westhuizen (brons) en Teghan Breytenbach (silwer). Afwesig: Eugene Oosthuizen (goud enkelmassa) en Nico Brits (silwer).

Related Articles

Back to top button